Stellenbosch Akkommodasie Selfsorg - Verblyf in Stellenbosch Suid-Afrika,Kaapstad Wynland
Squirrel & Vine Selfsorgwoonstel, Stellenbosch, Suid-Afrika
Besprekings
U kan die kalender hier raadpleeg om beskikbaarheid vas te stel
Om te bespreek, stuur 'n e-pos na info@squirrelaccommodation.com. U sal 'n besprekingsvorm ontvang met volledige besonderhede om die deposito te betaal. Laat weet gerus in die e-pos indien u verkies om met 'n debiet- of kredietkaart te betaal. U sal dan self die transaksie op 'n geslote webblad kan doen wat deur die PayGate verwerkingstelsel geadministreer word. Kaartbesonderhede is aan niemand sigbaar nie.
Aankoms enige tyd vanaf 14h00 (ongelukkig nie voor 14h00), vertrek teen 10h30